DENNEDAL KAMERS
Oupa en Ouma Steenkamp wat eens die trotse eienaars van Dennedal was, en oupa en ouma Kriel wat altyd kom kuier het en liefde uitgedeel het.
Braam wat bome plant en die mooiste planke in sy meule saag en droog.
Oupa Tom wat sy liefde vir perde oorgedra het aan sy kinders en kleinkinders!
Waar ons vir Blommetjie ons melkkoei kon aanhou en elke dag vars melk op die plaas gehad het. Later het ons ook ons eie jogurt gemaak!
10 Jaar se herinneringe van tuis onderrig lĂȘ opgesluit in hierdie kamer.